Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

Augustus is Vrouemaand, en ek kan nie dink aan enigiemand beter as die talentvolle Lee-Artn van Rooi om op ons voorblad te pryk vir Vrouedag nie.

Lee-Ann is fierce en fabulous! En hoe verder jy haar storie (op bl. 8) lees, hoe meer bewondering kry’n mens vir haar. Sy dra sommer vele baadjies -

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related