Kuier

BLOM WAAR JY GEPLANT IS

“Ek hou niks van dié somber weer nie.” Nila kyk hoe haar ma in die tuin rondkrap. “Dit voel soos begrafnisweer.”

“Wat is begrafnisweer?” wil Sheila weet.

“Wanneer daar so ’n donker wolk van hartseer rondhang oor begrafnisgangers,” antwoord Nila haar ma. “Die afgelope paar naweke is die weer donker met die son wat net nou en dan deur die wolke loer.”

“Bring liewer vir my ’n glas yskoue Oros, asseblief. Ek is amper klaar”, sê Sheila.

Nila verkyk haar aan die kleurvolle plantjies wat haar ma geplant het. Haar ma het nou eenmaal groen vingers. Alles wat sy plant, groei en blom so mooi. Die vetplante in ongewone houers van ketels tot skoene en blikemmers - getuig daarvan. Net jammer dat haar ma en pa se huwelik nie ook só kon blom nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related