Kuier

’N VROU KÁN ALLES WEES!

RUBRIEK

Toe die voormalige Nieu-Seelandse premier Jacinda Ardern so ’n ruk gelede aankondig sy gaan die politiek verlaat, was ek, duisende kilometer ver in Suid-Afrika, teleurgesteld.

Hoekom? vra jy dalk, maar dan gaan ek jou skeef aankyk. Hóé weet jy nie van wie ek praat nie? Want as jy geweet het, sou jy nie so ’n vraag gevra het nie.

Toegegee, almal fokus nie altyd op wêreldpolitiek nie; dus sal ek jou maar vergewe en vertel wie Jacinda is.

Toe sy in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related