Huisgenoot

VIVE LE BRAAI!

AAN die suidelikste punt van Afrika is iets aan die broei. Of eerder aan die braai. ’n Mens ruik dit reeds waar hulle op die strand gereed maak.

’n Nuwe seisoen van Kokkedoor. Hierdie keer om braaivleisvure op Struisbaai en L’Agulhas. En dié keer kom ’n beoordelaar al die pad uit Parys.

Kobus Botha (59) met sy Robinson Crusoe-baard is groter as die lewe self. Hy het ’n teenwoordigheid wat moeilik geïgnoreer kan word.

Hy is in sy element hier op Struisbaai, waar hy as jong man vis geskiet het in die jare toe ’n mens maklik geelstert agter die banke kon uittrek.

“Ons het met die boot uitgegaan as dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related