Landbouweekblad

Die boerebraaier en sy vuurteater

Selfs toe hy in Uruguay gebly het, was Leonard Droomer, ’n buitestander met ’n ander taal en kultuur, altyd die braaier.

“Ek was seker so tien jaar oud toe ek die eerste keer iets eetbaar gebraai het. Voor dit het ek net goed verkool!” vertel dié vrugteboer van die plaas Rouzelle langs die Breërivier, terwyl hy ’n pannetjie met gerookte kaas by die vuur posisioneer. Langsaan prut kersietamaties, knoffel, uie, olyfolie en balsamiese asyn in ’n groter pan. Later word dié twee saam met ’n lepel vol chimichurri op geroosterde ciabatta bedien.

Sy pa, Eric, het vir ’n bosboumaatskappy in Uruguay gewerk en tot Leonard 15 jaar oud was, het die gesin daar gewoon. En dit is waar Leonard sy hart op die braaikuns verloor het en diep onder die indruk gekom het van die Uruguaanse manier van braai.

“Uruguay is seker die land ter wêreld waar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related