Huisgenoot

Kokkedoor: Vuur & vlam

Die geliefde Afrikaanse kookkompetisiereeks Kokkedoor is ná vier jaar terug op die kassie – en hierdie keer is dit so eg Suid-Afrikaans as wat kan kom. Die knetterende vure, gloeiende kole, roosters en braaitange is hoe die deelnemers gaan rol in Kokkedoor: Vuur & vlam.

“Kykers gaan die baie geniet,” sê Wilmer Müller, die publisiteitsbestuurder van die reeks. “Daar is baie wat vir hulle bekend en geliefd gaan wees, soos die Kokkedoorspens, die platteland, die spangees tussen die deelnemers, die pret en die pyn van wen en verloor.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te