Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

gesin

Soetsuur vark met pynappel en brandrissie

Die eier-en-mielieblomlagie sorg vir ’n bros kors om elke blokkie varkvleis wat die soetsuur sous opslurp. As jy wil, kan jy groente van jou keuse roerbraai en by die gereg voeg om dit te rek en ekstra kleur te gee. Broccoli en soetrissies pas goed hierby.

■ 500 g varkfilet of varknek
■ Sout en varsgemaalde swartpeper
■ Olie, vir braai
■ 2 eiers, geklits
■ 180 ml mielieblom
■ 4 grasuie, gesnipper
■ 5 cm-stuk vars gemmer, geskil en in dun skyfies gesny
■ 2 groot knoffelhuisies, geskil en in dun skyfies gesny
■ 2 brandrissies, in fyn skyfies gesny
■ ’n Halwe vars pynappel, skoongemaak, stronk verwyder en in blokkies gesny

Soetsuur sous

■ 30 ml tamatiesous■ 15 ml heuning■ 30■ 5 ml mielieblom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related