Steelhou deur Riaan Marshall. Uitgewer: Naledi. Prys: R200
Eddie Blignaut word in die werkersklas-woonbuurt Randgate groot as die seun van ’n hardwerkende ma, maar ’n dronklap-pa. Van jongs af, onder die slaghuis-eienaar Oom Ig se leiding, ontpop hy as talentvolle bokser wat uiteindelik as ’n wêreldkampioen seëvier. Terwyl die arm bakoorseun opgang maak as sport- en sakeman, is daar telkens ’n paar amperse uitklophoue wat die lewe