Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

22 JULIE – 22 AUGUSTUS

Hoewel die son op die 23ste in jou teken inbeweeg, wat beteken dat jy ’n verjaardag het om te beplan, kan dit as ’n onstuimige week afskop. Jy sal dalk dié week die sente moet omdraai – wag dus met die partytjiereëlings tot daar ’n begroting is. Met die liefdesdiva, Venus, wat ook agteruitbeweeg in jou teken, verwag ’n bietjie angs en onsekerheid wat jou verhouding betref. Byt vas met ’n familiesage wat tot ’n einde moet kom.

GELUKKIGE NOMMERS

8, 17, 29, 47, 29, 11

LEEU SE IDEALE WERKOMGEWING

Jy geniet dit om die middelpunt van aandag te wees, so jou lessenaar is prominent geposisioneer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related