Jou storie
Die jare kort ná die Tweede Wêreldoorlog was moeilik op die familieplaas in die ou Wes-Transvaal. Dit is hoekom die jong Carel Snyman besluit het om aansoek te doen om by die polisie aan te sluit.
Die werwingsoffisier het Carel deurgekyk en ’n jong man gesien wat sterk is van hard werk op die plaas en fiks van fiets trap op die sandpaaie van die omgewing. “Jy sal baie