Avontuur Afrika

Vet pret IN DIE sand!

ie pret begin die oomblik dat jy Walvisbaai verlaat. Vanaf die eerste duin – net buite die dorp, wat uitkyk oor ‘n ongelooflike landskap gevul met pienk damme – word jou vaardighede getoets. Dit is die soutmyne. Oral langs die pad is daar water en alhoewel dit nogal onheilspellend lyk, is dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
My Ryding & Ek
Stuur foto’s van jou en jou ryding na: info@4x4afrika.com “Ons was nog altyd behep met avontuur en die buitelewe, altyd op soek na daardie perfekte kampvuur – en hoe meer afgeleë daardie kampvuur is, hoe beter! As jy dit van die gebaande pad af wil w
Avontuur Afrika2 min read
Reiswenke
• Visum-en toegangsvereistes: Meeste Afrika-paspoorthouers benodig ‘n visum om Europese lande binne te gaan. Bestudeer die spesifieke visumvereistes van die land wat jy van plan is om te besoek en doen vroegtydig aansoek vir jou visum. Maak seker dat
Avontuur Afrika4 min read
5 Uit 5 Vir Die Jimny
Om in die Desembervakansie vir ‘n paar weke die Suzuki Jimny vyfdeur te ry, het my die geleentheid gebied om hierdie klein 4x4 met sy groot hart intiem te leer ken. Vir die eerste week of wat het ek meestal Uber vir ons jongste dogter en haar vriendi

Related