Weg!

STAP SAAM

Wieeeeee... hoor jy vaagweg doer bo die blaredak. As jy jou oë skrefies trek, sien jy ’n fyn lyn wat van die oostelike krans na die westelike krans van die kloof strek. ’n Piepklein figuur bengel aan dié lyn – dis die ouens van Knysna Ziplines wat vroegoggend die glykabels nagaan.

Jy kyk dankbaar af na jou tekkies wat geanker staan op die sagte grond van die woudvloer. Maar dié paadjie hou ook heelwat avontuur in!

Die Kranshoek-dagroete is vir diegene wat die ikoniese vyf dae lange Otter wil stap, maar sukkel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related