Kuier

WILL OM TE LEEF RED HOM

Sy droom was nog altyd om ‘n professionale valskermswewer te word en wêreldrekords te laat spat. Kelvin van Baalen (26) wou die wêreld platreis en groter hoogtes bereik met elke kompetisie waaraan hy sou deelneem.

Maar vyf jaar gelede is sy drome se vlerke tragies in ‘n gru-ongeluk geknip.

Op die oggend van 29 Junie 2018 was Kelvin, wat toe al meer as ‘n duisend keer gevlieg het, nié soos gewoonlik baie lus om in sy sweeftuig te klim, en die hemele aan te durf in die Barbertonse sweeftuig-opekompetisie nie.“Dit is asof iets my gewaarsku het om nié te gaan sweef nie,”sê Kelvin, wat in Johannesburg woon. Maar hy hét. En dit het sy lewe onherroeplik verander.

Hy het in ‘n fratsongeluk kragkabels getref tydens ‘n landing op die tweede dag van die kompetisie, en byna doodgebrand.“Ek het laag gevlieg en wou ‘n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related