Huisgenoot

GLADDEMOND VAN DIE WINGERDGROND

DIE gort was gaar oor haar opspraakwekkende deelname aan die reeks Die Real Housewives van die Wynlande – en toe kom die nuus dat haar man uit sy bestuurspos by KWV tree en sy skielik op pad is oorsee.

Nou, vanuit Amerika waar sy met vakansie is, antwoord die kleurvolle Housewife Anita Lloyd Huisgenoot se vrae – sonder ’n kenmerkende vloekwoord hier of daar, maar steeds in haar eie woorde.

Manlief Boyce kyk nie die reeks waarin sy die afgelope tyd amok maak nie, vertel sy. Hy’s lief vir hengel en verkies visvangprogramme bo glans. “Hy het Wicked Tuna en Deadliest Catch oor baie jare heen gevolg.”

Maar ondanks die herrie rondom die reeks, bly hulle mekaar se grootste vangs – en noudat hy klaarmaak by KWV sal hulle eindelik meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related