Weg! Ry & Sleep

’n Wye Karoo-draai

Ons roete begin by die Tankwapadstal op die R355-grondpad tussen Ceres en Calvinia.

Dit het jou drie uur geneem om van die Kaap af hierheen te ry en jy’s seker al rasend honger. Gelukkig sit die padstal heerlike etes voor; oorweeg gerus die roosterkoekburgers met tjips – die UFO-burger (R160) wat ons gehad het, was heerlik.

Neem dan die grondpad wat agter die padstal verbyloop in die rigting van Sutherland. Dis ’n pad wat betreklik min gery word, en daarom moet jy eers by die padstal hoor of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep3 min read
Stellantis slaan ’n 6
In hierdie uitgawe wyk ons af van die gewone ry-indrukformaat omdat ons by een geleentheid verskeie voertuie getoets het. Dit dien ook sommer as ’n kykie agter die skerms op wat dikwels by voertuigbekendstellings gebeur. Maar kom ons begin by die beg

Related