Weg! Ry & Sleep

’n Gelukkige 13 saam met Lady

k wou so een hê en niks anders nie. En sy moes die Verenigde Nasies se UN-kenteken op die deur hê. Niks minder nie.

Ek het amper vier jaar na haar gesoek en uiteindelik op Windhoek se lughawe gevind – eensaam en sonder ’n baas. Sy was glo een van sestig Land Cruisers wat in die destydse Suidwes-Afrika aangekom het. Dit was in die tyd toe die Verenigde Nasies ’n ogie oor die vredesproses en verkiesing kom hou het. Blykbaar het ses van hierdie Land Cruisers met hulle aankoms iewers tussen Walvisbaai en Windhoek ‘verdwyn’.

Ek het R50 000 vir haar betaal. Sy was soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep7 min read
Watwo, Hittegolf!
Outdoor Warehouse, Camp & Climb, Tentco, Falkson, Seagull Industries, Adendorf, CJ Aircons, MacLaren Air Staal is ’n goeie geleier van hitte, en die tweede wet van termodinamika lui dat hitte spontaan vanuit ’n warm medium (jou hand) na ’n koue een
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa

Related