NUWE ALBUM
Hy’t ons beïndruk met treffers soos “First Class” en “Industry Baby”. En nou haal die Amerikaanse rapper sy passies uit in White Men Can’t Jump, ’n nuwe weergawe van die 1992-fliek met dieselfde naam.
In dié fliek – nou op Disney+ beskikbaar – speel Jack (25) die hoofkarakter, Jeremy, ’n voormalige basketbalster wie se loopbaan deur beserings gekniehalter is.
Maar einde April, net om ons gerus te – Jack se volle doopnaam is Jackman Thomas Harlow.