Huisgenoot

EK KEN ’N KIND VAN DIE KAAP

‘EK WIL DIE GUN UIT BAIE VAN ONS KINDERS SE HANDE UIT VAT EN ’N INSTRUMENT IN HULLE HANDE SIT’

‘EK WAS ses jaar oud toe ons kerk ’n drummer nodig gehad het. Ek het toe een Sondagmiddag begin lesse vat by die kerk. Toe raak ek op sesjarige ouderdom ons kerk se drummer boy. Ek het voor daai nooit enige musiekopleiding gehad nie.

My ma was verskriklik lief vir musiek, en sy het my blootgestel aan goeie musiek en na goeie konserte toe gevat. Van die huis tot die kerk het al daai musiek-influences ’n goeie impak op my lewe gemaak.

As kind het ek alles in die huis gebruik om musiek mee te maak. Van my ma se potte, panne, soplepels en vurke was gebruik. Daar was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related Books & Audiobooks