Avontuur Afrika

Umwelt – “Bewustelike omgewing”

en ding waarvan jy seker kan wees wanneer jy ‘n veldgids word, is dat jy op ‘n daaglikse basis mense van verskillende kulture en agtergronde sal moet onthaal. Soms slaan jy die boerpot en kry gaste by wie jy sommer dadelik aanklank vind, maar daar is ook die kere wat jy die sekondes totdat jou gaste vertrek aftel. Elke dan en wan kry jy egter gaste wat diep in jou hart inkruip en ‘n stukkie van hulself by jou agterlaat. Ek was ‘n paar maande gelede bevoorreg genoeg om ‘n paartjie wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p

Related