Kuier

KEER SÓ KUGGIES & KWALE

JOU KIND

Dit raak koeler en skielik loop jou kind se neus en 'n hoesie begin saans sy kop uitsteek. Voor jy jou kom kry, is jy op pad dokter of hospitaal toe met 'n siek kind.

Wat kan jy nou reeds begin doen om jou kind se immuunstelsel te help versterk voordat die winter in al sy glorie hier is?

Kuier het met ouers en kenners gepraat om te probeer uitpluis wat die vernaamste medikasie is wat ’n mens altyd op standby moet hê in die huis en wat die algemeenste winterkindersiektes is wat jaarliks kop uitsteek of tans die rondes doen.

Ons wou ook weet hoe Covid moontlik 'n spanner in die works kan gooi, veral onder kinders met respiratoriese of longsiektes soos asma, en dies meer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related