Baba & Kleuter

Slim planne om kieme te ontduik

Die hele eerste ding wat julle as gesin moet doen om jul kanse op ’n gesonde winter sommer baie te verbeter, is om ’n griepinspuiting te kry. Gegewe dat die meeste van ons die laaste twee jaar van mekaar weggekruip het, is ons immuunstelsel minder as gewoonlik uitgedaag, want ons is minder as gewoonlik aan mekaar se kieme blootgestel. Dit beteken dat ons almal waarskynlik deesdae swakker immuniteit het as in 2019. En griep is nie grappies nie – dit kan ’n mens erg plattrek. Veral swanger vroue en die jongstes in die huis kan kwaai deurloop.

HIER’S WAT JY OOR DIE SPUIT MOET WEET

Die liggaam se weerstand teen griep kan beslis ’n hupstoot gegee word met ’n griepinspuiting, sê prof. Jacques Snyman, kliniese raadgewer vir die mediese skema Resolution Health. Hy sê ’n griepinspuiting is ’n goeie opsie vir die hele gesin en kan jul kans verbeter om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related