Huisgenoot

NUWE LEWE MET OU GOED

DIE opgewondenheid loop hoog hier onder die lapa in Roodepoort.

“Kan ek R100 kry… R100, dankie, Meneer! Kan ek R150 kry… R150, dankie, Meneer!” weergalm die afslaer se stem. Terselfdertyd draai sy kop heen en weer om die bieërs dop te hou. Net toe dit lyk asof hy die wenbod gaan toeken, druk iemand anders sy nommer in die lug en jaag die prys weer op.

Oplaas word R4 500 vir die antieke tafel en stoel aangebied. Vir ’n oomblik is dit tjoepstil. Gaan iemand die jongste bod oortref? “Going oncegoing twice…”

Maar niemand sien kans om nog meer op te dok nie. “,” roep die afslaer dramaties. Dan, in ligter luim: “A, Meneer, jy is besig om my gunstelingkoper te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related