Waar het jy die idee gekry om dié resepteboek te skryf?
Ek loop al geruime tyd met die gedagte rond omdat ek so graag met blikkies en pakkies kook, en omdat ek meen die voedingswaarde van blikkies, pakkies en bevrore groente is deesdae régtig op die standaard van vars produkte. Jy mors ook soveel minder, want die afval is minder.
Met beurtkrag moet