SARIE KOS

Ons eet #SAAM

1 Vertel my meer van SAAM?

SAAM is ’n vrolike viering van gemeenskapskookboekies en die kultuur om resepte met mekaar te deel. Dit eer die wonderlike gees van samewerking tussen vroue wat vir hul gemeenskap iets goeds wou doen en hul resepte gebruik het vir geldinsamelings – of dit was om ’n kerksaal te bou of ’n skoolbussie aan te skaf. Ja, daai einste “kerkboekies” wat ons ma’s en oumas nader getrek het vir die lekkerste huiskos en betroubare resepte.

SAAM plaas die kollig op ons verknogtheid aan hierdie beskeie boekies met hul geelgebleikte omkrulblaaie vol kosvlekke, tipies met krammetjies gebind of ’n spiraalrug, en netjies uitgeskryfde of getikte resepte. Sonder kosfoto’s, behalwe dalk ’n lynskets hier en daar.

Ek het uiteindelik 150 boekies nagegaan, die oudste uit 1918 en die jongste 2018. Die boekies is van kerke se sustersen vrouediensverenigings, huisvrouligas, vrouelandbouverenigings en -unies, skole, sinagoges, rolbalklubs, “ van die Rotariërs en Lions, organisasies vir gestremdes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS3 min read
Ons Hou Van
Staan nader, alle kaasliefhebbers. Dié klassieke Chevin-bokmelkkaas is een van die eerste kase wat op die plaas Fairview in die Paarl gemaak is en hul gewildste bokmelkproduk. Die kaas is roomsag en kan gebruik word in enigiets van souttertjies en sl
SARIE KOS2 min read
’n Goeie oes
In Mexiko in Mzansi (Penguin, R360) gee sjef Aiden Pienaar tradisionele Mexikaanse kosse ’n Mzansi-flair. Met SA bestanddele en kooktegnieke omtower hy Mexikaanse gunstelinge in boerie-taco’s, chili con carne-vetkoek en sosatie-taco’s. Jy sal jou ver
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related