Huisgenoot

’N HENGSTE VERRASSING

MIN TV-karakters was al so gewild dat vervaardigers hulle uit die dood moes terugroep. Dallas se Bobby Ewing en Days of Our Lives se Stefano DiMera was maar enkele van die seldsame voorbeelde.

Toe Suidooster se Dirk dus onlangs weer gesig wys, ’n jaar nadat hy op ons kassies geskiet is, het dit die akteur Evan Hengst in uitgelese geselskap geplaas.

Dis nie sleg vir ’n seun van Klerksdorp nie.

Daar het hy jare gelede as enkelkind daaraan gewoond geraak om homself in sy eie verbeeldingswêreld te vermaak deur karakters na te boots wat hy in Disney-flieks gesien het.

Sy ouers – wat seker nie vermoed het dit is die begin van ’n suksesvolle akteursloopbaan nie – het alles probeer om hom sover te kry om aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related Books & Audiobooks