Huisgenoot

DIÉ WAT AGTERBLY

‘DAAR GAAN ALTYD MENSE WEES WAT BAIE TE SÊ HET. EK VAT DIT NIE PERSOONLIK NIE – EK WEET WAAR MY HART LÊ’

WANNEER sy oor haar kliënt praat, kom lê die trane vlak in haar stem en moet sy eers sluk-sluk voor sy kan voortgaan.

“Ek is trots op haar. Sy is verlig dat dit verby is,” sê Tania Koen.

Die vrou oor wie sy praat, is June Steenkamp, die ma van Reeva Steenkamp.

June moes pas by die paroolverhoor van haar dogter se moordenaar, Oscar Pistorius, oor haar dogter se veroordeelde kêrel praat – en dis duidelik dat Tania elke stukkie van die pad saam met haar stap en al haar seerkry voel.

Sy probeer sterk bly ter wille van haar kliënte, sê Tania aan kort voor Pistorius se onlangse verskyning voor die departement

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related