Huisgenoot

HOOP EN HOPE SKOK

DIE tyd ná die model Reeva Steenkamp se dood sal deur sowel Oscar Pistorius, haar minnaar en skieter, as Barry en June Steenkamp, haar ouers, as die mees emosioneel uitmergelende tyd van hul lewe onthou word.

Maar nou, byna 10 jaar nadat daardie geweerskote op die nag van 14 Februarie 2013 hul almal se lewe permanent verander het, bevind al drie dié figure hulle weer in ’n emosionele warrelwind.

In Pistorius se geval is die emosies skynbaar so positief soos wat dit kan wees onder die omstandighede van sy tronklewe. Hy beleef hoop en optimisme by die gedagte dat hy dalk binnekort uit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related