Huisgenoot

LAASTE FEESTYD AGTER TRALIES

AGT Kersfeeste agter tralies; agt Oujaarsaande in die tronk. Agt keer die feestyd sonder sorgelose dae van samesyn saam met geliefdes.

Maar dit was dalk die laaste keer.

Want vir Oscar Pistorius bring die nuwe jaar heel moontlik die einde van daardie pad.

Wanneer hy op 1 Januarie 2023 opstaan uit sy enkelbed in sy karige tronksel in die Atteridgeville-gevangenis buite Pretoria, sal dit wees met die wete dat hy dalk binne net meer as vier maande oplaas uit die tronk met sy meer as 1 000 gevangenes sal stap.

Nie regtig vry nie, maar tog soortvan.

Hy sal waarskynlik nie eens uit die provinsie mag reis nie; sal nie ’n wapen mag besit nie; sal nie ’n inkomste mag genereer uit sy weergawe van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related