Huisgenoot

DIE LANG LEWE AGTER TRALIES

DIE TRONK is nie ’n hotel nie. Dit was nooit bedoel om te wees nie. Dít het Oscar Pistorius gou geleer.

Vir hom was daar min spesiale behandeling gedurende sy jare agter tralies. Hy moes met die minimum klaarkom en deurdruk. Verjaardae, herdenkings en Kersfees moes hy meestal alleen deurbring. Hy moes alleen sy hartseer verwerk as familielede sterf.

In al sy jare in die tronk kon hy net een keer per maand besoekers ontvang – nes ander gevangenes. Ál ander konneksie met die buitewêreld was vyf oproepe per week van 10 minute elk. En Kersfees? Dan was ál vergunning dat hy ’n bykomende R75 van sy persoonlike geld kon gebruik om lekkergoed, Kersversierings en koeldrank by die snoepie te koop.

Oscar, nou 37, het in Oktober 2014 sy vonnis van vyf jaar by die Kgosi Mampuru II-gevangenis begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related