Huisgenoot

VERDEELD OOR OSCAR

DIT was ’n dag wat Barry en June Steenkamp geweet het vroeër of later sou aanbreek – die dag dat Oscar Pistorius sal uitstap uit die gevangenis waar hy sy vonnis vir die moord op hul dogter, Reeva, uitdien. En nou lyk dit asof daardie dag dalk veel vroeër kan kom as wat hulle verwag het.

Hulle het gemeen minstens ’n dekade ná Reeva se skietdood op Valentynsdag 2013 sou verloop voor die tronkdeure voor haar skieter oopswaai, maar nou is daar sprake dat die voormalige Paralimpiese atleet moontlik vroeër op parool vrygelaat sal word.

“June en Barry het nog altyd gesê die reg moet sy gang gaan. Hulle weet en verstaan dat enige oortreder ná ’n sekere tydperk in aanmerking kom vir parool. Hulle verstaan die reg. Maar hulle is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related