Huisgenoot

VERWEEF, ONS LEWENS

DRIE jaar ná daardie dag betrap hy hom steeds dat hy soms wag dat die foon lui of biep met ’n teksboodskap of een van die foto’s wat hulle so graag met mekaar gedeel het.

Want Leon Brits, die vermoorde sakeman en boer van Pofadder, was sy vertroueling en steunpilaar, al was hy twee jaar jonger as sy ouboet, Tokkie.

“Luister, ons het seker elke dag drie, vier keer met mekaar gesels. Ons het mekaar elke dag die goed gestuur,” vertel Tokkie oor sy vermoorde broer.

Maar toe sy foon op 7 Oktober 2020 lui, was dit sy skoonsuster, Suretha, se stem aan die ander kant. “Hulle het Leon vermoor,” moes Tokkie by Suretha hoor.

Sy broer is in sy eie huis op die vreedsame dorpie Pofadder verwurg en met ’n mes gesteek.

Vir sy skok en ongeloof in daardie oomblik het Tokkie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related