Huisgenoot

SKUD JOU STORMER

HY IS gebou om te hou, dink jy met die eerste oogopslag. En met ’n Stormers-trui oor sy gespierde bolyf lyk hy die ene rugbybreker.

So asof hy die ander span met ’n paar ratse treë sal kan uitoorlê. Dit was hoeka sy voetwerk waaroor sosiale media verlede jaar gegons het toe ’n video versprei is van hom wat in 2020 op Nuweland “uitgedraf” het. Maar nie die soort waarmee vleuels hul teenstanders systap nie.

Toe Beyoncé se “Single Ladies” oor die luidsprekers begin pols, het Wiaan Laing (32) die stadion aan die brand gedans.

Waar Wiaan vandag hier op sy balkon op Gordonsbaai sit met die see agter hom, is hy die rustigheid self. Geen voetjeukritmes of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related