Huisgenoot

OP ’N HOË NOOT NÁ MY PYN

WANNEER sy haar kop met die blonde skouerlengtehare agteroor gooi en die woorde van haar liedjies moeiteloos oor haar lippe rol, lyk dit asof sing pure plesier is vir Bernice West.

Nooit sou haar aanhangers kon raai dat sy maande lank teen die pyn in haar kakebeen moes stry terwyl sy op die verhoog gestaan en hulle met liedjies soos “Sonop-blom”, “Die hart”, “Kom binne” en “Hemel op aarde” bekoor het nie. Soms was dit so erg dat sy bang was sy sou nie haar mond groot genoeg kon oopmaak om daardie hoë note te haal waarvoor sy bekend is nie.

Eers in Januarie het Bernice (21) haar stille stryd met haar bewonderaars gedeel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks