Huisgenoot

MY SWAAR PAD NA BO

DIE aand nadat hy ’n repetisie afgelê het vir sy grootste rol nóg, was hy so senuagtig dat hy nie kon slaap nie. Sou hy die rol kry waarvoor talle ander akteurs hul voortande sou gee?

Pedro Pascal het toe ’n sterk slaappil gesluk – dit was die enigste manier hoe hy sy gemoed tot bedaring kon bring.

Kort daarna – dieselfde aand nog – het die regisseur van The Last hom gebel om te sê hy het die hoofrol gekry in wat een van die grootste TV-reekse van ons tyd sou word. Maar arme Pedro was so deur die war van die slaappil dat hy die volgende oggend geen herinnering gehad het van die gesprek nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related