Huisgenoot

DIE KELDERS VAN DIE SEE

DIS ’n vraag so oud soos die mensdom self: Wat maak jy met die tasbare herinneringe aan verlore liefde?

Jy kan daardie liefdesbriewe verbrand, die ring in die see smyt of die geraamde troufoto agter in ’n kas wegsteek. Nes soveel ander mense in jou skoene al gedoen het.

Maar daar is ook ’n buitengewone opsie: Stuur dit na die Museum of Broken Relationships in Zagreb, Kroasië.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe

Related Books & Audiobooks