Avontuur Afrika

Gaan vir goud!

Die Tatirivier vorm die grens tussen die weste van Zimbabwe en die ooste van Botswana. Hierdie gebied was eens as die Tati-konsessie bekend, met Francistown in die middel – en dit was híér waar Daniel Francis in 1870 goud ontdek het. ‘n Goudstormloop het gevolg en namate voornemende prospekteerders na die gebied gestroom het, is meer ontdekkings na die ooste in Rhodesië (nou Zimbabwe) gemaak.

Prospekteerders het op die gebied toegesak. Myne soos Todd’s Creek, Selkirk, The Moth, Double Luck en Signal Hill het ontstaan, maar die Monarch Myn (wat tot die laat 1960’s aktief was), het geblyk om die enigste noemenswaardige fonds te wees. Die bos in die Tati-omgewing rondom Francistown – wat as gevolg van die goudstromloop ontstaan het – is besaai met verlate uitgrawings, putte, skagte en gate. Sommige dateer verder as moderne Europese pogings terug en sou waarskynlik die gewisse dood van enigiemand wat daarin val tot gevolg hê.

Gedurende die laat 1960’s het The South Eastern

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Reiswenke
• Visum-en toegangsvereistes: Meeste Afrika-paspoorthouers benodig ‘n visum om Europese lande binne te gaan. Bestudeer die spesifieke visumvereistes van die land wat jy van plan is om te besoek en doen vroegtydig aansoek vir jou visum. Maak seker dat
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s
Avontuur Afrika3 min read
My Ryding & Ek
Stuur foto’s van jou en jou ryding na: info@4x4afrika.com “Ons was nog altyd behep met avontuur en die buitelewe, altyd op soek na daardie perfekte kampvuur – en hoe meer afgeleë daardie kampvuur is, hoe beter! As jy dit van die gebaande pad af wil w

Related Books & Audiobooks