Destyds het Lance Luffingham, huidige eienaar van die Pig & Ploughpadstal, se oupa Geoffrey gehelp om ’n boomlaning op Winterton aan te plant toe hy in 1936 besluit het om die familie se varkboerdery daar te vestig.
Die boerdery het gegroei van ’n nederige