’N OORVLOED PASTEIE, KOFFIE EN RUSTIGHEID
Sep 10, 2021
2 minutes
CHRIS JOOSTE
FOTO’S: CHRIS JOOSTE
Met die Outeniquaberge naby en die Gamkaberg ’n klipgooi ver, is die Sonop-padstal, op die R328 tussen Oudtshoorn en Mosselbaai, die perfekte plek as jy ’n tuisgebakte wildspastei wil geniet met ’n uitsig op die omringende berge. Voeg daarby koffie en speelplek vir kinders op die grasperk neffens die kleurryke
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days