Huisgenoot

PRIMA VAN DIE PASSIES

KIRSTEL PATERSON (35), BALLERINA, KAAPSTAD

EK WAS nog altyd lief vir dans. ’n Mens sou kon sê om te dans is in my gene – dis nog altyd deel van my famil ie, veral Spaanse dans.

My eerste herinnering aan ballet was toe ek Giselle saam met my ma gaan kyk het. Ek kan nie eens onthou hoe oud ek was nie. Dit het my geïnspireer om ’n danser te word. My ma het my na soveel moontlik vertonings geneem, tog moes ek haar twee jaar lank smeek toe ek besluit het dis wat ek met my eie lewe wou doen.

Ek was vyf toe sy my die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related