Huisgenoot

ALS VIR DIE 2 SEKONDES APPLOUS

‘BALLET is soveel meer as net dans. Dis ’n manier van jouself dra. Dis ’n confidence, en dit het ’n stel reëls wat gevolg moet word. Dis een van die goed wat my aangetrek het na dit. Ek is mal oor al die reëls en dat goed presies net so gedoen moet word.

Ek was drie toe ek begin dans het. Ek het tóé al vir my ma gesê dis al wat ek eendag wil doen. Dans. Ballet, om spesifiek te wees. Ek kyk so deur al die foto’s van my kinderdae en dit is nét ballet, ballet, ballet.

Sedert ek op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related