Huisgenoot

Die aankommers

DIE Fenix7 land sekuur op die gemerkte plek. ’n Sug van verligting verbreek die stilte voor ’n gejuig losbars. Die Muizer-gesin omhels mekaar.

“Kan julle glo, ons het dit gemaak!” snik Mara Muizer terwyl trane van blydskap oor haar wange rol.

Dirk Muizer draai onmiddellik terug na die instrumentpaneel wat sy aandag vereis.

Met verligting sien hy hoe die liggies een vir een afskakel terwyl lesings in sy oorfoon weerklink. Eindelik gaan die groen lig aan – die teken dat hulle die kapsule mag verlaat.

“Ons is hier!

“Maak gereed om aan land te gaan,” sê hy triomfantelik en beweeg na agter om sy ruimtepak aan te trek.

Marlies en Wim laat nie op hulle wag nie. Die reis deur die ruimte het hulle te lank vasgekeer in hierdie klein spasie. Hulle kan nie wag om weer vaste grond onder hul voete te voel nie. As die 10de gesin gekeur deur Nasa het hulle gekom om Mars hul nuwe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related