Huisgenoot

KONING VAN INSTRUMENTE

JAN ELSENAAR (55), ORRELBOUER EN ORRELIS VAN BRANDFORT

‘EK WAS maar nog klein toe ek die eerste keer met pyporrels in aanraking gekom het; dit was destyds nog in die kerk waarheen ek en my ouers so dikwels is.

Sommer dadelik, toe al, het ek ’n liefde vir die instrument ontwikkel.

Ek’s ’n Hollander, soos jy kan hoor, maar het Suid-Afrika toe gekom toe ek 17 jaar oud was. Ek het in Dordrecht my eerste lewenslig gesien en was een van drie kinders – my pa was ’n argitek en my ma ’n tuisteskepper, maar sy was musikaal aangelê.

As jong vrou het my ma in ’n koor gesing. Ek het die musikale sy van myself by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related