VROEËR vanjaar het mnr. Carel Nel se bul Grasmunt Puma CL 19-17 geskiedenis gemaak deur die eerste Drakensberger te word wat in SA Stamboek en Vleissentraal se Elite-bulgroeitoetsklas met die louere weggestap het.
Dit het begin met die oproep wat Nel in