Landbouweekblad

DIE TOORDOKTER, DIE LEEU EN DIE JAGTER

OP pad terug na die plaas waar Pieter op Sentrum naby Thabazimbi woon, keer ’n buurplaas se werker hom in die grondpad voor.

“Nou, ja, Brown, wat byt jou vandag?” vra Pieter van der Walt uit oor die werker se nood nadat hulle gegroet het.

Ou Brown staan nader en antwoord dat hy ’n boodskap van Fly het. Almal in die omgewing het daai jare van Fly geweet. Hy was ’n toordokter, woonagtig op een van die ander buurplase.

Pieter het hom nooit ontmoet nie, maar het al deur ’n ander boodskapper vir hom leeuvet gestuur wat hy glo vir “medisyne” nodig gehad het.

Dit was 1984 en tussen die boerdery deur was hy juis toe weer besig met voorbereidings vir ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Vierde Elitekoei Uit Een Stoetery
Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys. Pieter boer op die
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad4 min read
Troef Die Koue Met ’n Pot Kerrie
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag. ■ 1,4 kg beesskenkelskywe■ Sout en varsgemaalde swartpeper■ 5 ml geroosterde kerriepoeier■ 1 knoffelbol, gehalveer■ 2 uie, in wiggies gesny Marinade ■ 250 ml sterk, koue rooibostee■ 60 ml worcestersous■ 1

Related Books & Audiobooks