KIES DIE LEWE: LEER DANS IN DEPRESSIE
Deur IVOR SWARTZ
Lux Verbi, R175*
Ivor Swartz verskyn soos ’n blink lig op die skryftoneel met sy eerste boek, Die verlore seun van die Gaatjie.
Dit is sy lewensverhaal: Die slim seuntjie wat daarvan droom om ’n dokter te word. Maar in sy tienerjare word hy