Huisgenoot

TATTA, MY MOOIE ARMS!

’N MENS kon haar gespierde arms nooit miskyk nie. Deur die jare het ’n magdom vroue by die gimnasium aangesluit met die (moontlik ontwykende) droom dat hulle ook met genoeg oefening arms soos Michelle Obama s’n sou kry.

Maar noudat sy die einde van haar sesde dekade nader, het die 58-jarige voormalige presidentsvrou die hoop laat vaar om haar arms so lenig te hou.

“Ek vind ek kan myself nie meer so hard druk soos voorheen nie,” sê Michelle. “Wanneer ek ’n spier skeur of iets verrek, dan is ek uit. Die hersteltyd is nie dieselfde nie. Ek is steeds liggaamlik aktief, maar pleks daarvan om ‘Michelle Obama- arms’ te hê, is my doelwit nou dat ek net aan die beweeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related