Skokkend, maar dalk nog erger, doodgewoon ontmoedigend. Dit is ál hoe ’n mens die onlangse misdaadsyfers kan beskryf. In byna alle kategorieë het misdaad op ’n kwartaalgrondslag gestyg. ’n Droewige prentjie van absolute mislukking.
Ja, jy kan die bedanking van minister Bheki Cele eis (en die man móét gaan), maar ons weet almal dit gaan ons net tydelik laat beter voel. Die werklike probleme gaan