Sespuntplan vir ons boere
As ’n leuen genoeg herhaal word, begin mense glo dit is die waarheid. Dis presies wat gebeur het toe pres. Cyril Ramaphosa sy berugte “Geen boere word vermoor in Suid-Afrika nie”-uitlating in 2018 gemaak het. Onmiddellik kon die ontkenners uitbasuin: Sien, dis alles leuens! En honderde Suid-Afrikaners moes stilweg antwoord: Maar my pa is steeds dood . . .
Nadat Thabo Mbeki die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se kommando-eenhede gesluit het, is die kwessie van landelike veiligheid verloor in die politiek. Hierdie eenhede se vermoë om aanvallers in die diep platteland vas te trek was uitstekend. Aanvanklik is daar belowe dat ’n beter eenheid geskep sou word. Dié belofte is opgevolg met verdere leë
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days