Landbouweekblad

Chiro-behandeling vir diere se pyne

Sy passie vir diere het reeds as jong seun van Durbanville geblyk toe dr. Philip Groenewald (44) al wat ’n siek diertjie is, wou versorg en ook sy eie perd gehad het.

Nadat hy by Onderstepoort gestudeer en in 2004 aan die Universiteit van Pretoria gegradueer het, het hy drie jaar lank as assistent-veearts by die Wellington-dierehospitaal gewerk. Van 2008 af het hy nege jaar lank die eenmanpraktyk Vredendaldierekliniek bedryf.

“Deur die jare het ek gevalle gehad waar ek besef het die dier het ’n probleem, maar kliniese ondersoeke en laboratoriumtoetse was normaal, wat in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related Books & Audiobooks