DIE internasionale varsproduktevereniging (IFPA) het ’n nuwe stigting op die been gebring om ’n gesonder wêreld te kweek en só die winsgewendheid en volhoubaarheid van die varsproduktebedryf én die mensdom te verseker.
Me. Lauren Scott, IFPA se hoof van strategie in Amerika, het by die onlangse